音乐视频

Spore
观看 {artistName} 的 {trackName} 音乐视频

精选于

制作

出演艺人
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
演唱
Denny Lalouette
Denny Lalouette
贝司
Arnold Coleske
Arnold Coleske
指挥
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
钢琴
作曲和作词
Elvis Blue
Elvis Blue
作曲
制作和工程
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
制作人
Murray Lubbe
Murray Lubbe
制作人

歌词

Oh oh oh oh oh oh Oh oh oh oh oh oh Het jy al ooit gevoel jy wil oor begin Op n ander plek n nuwe lied gaan sing Wou jy al ooit dinge agter laat Net jou oe toe knyp en droom en waag Oh oh oh oh oh oh Kry my op die pad die pad Waar die dromers loop Son oor ons skouers Ons oe vol hoop Ko-ohom saam kom saam Dis al wat dit kos Ek en jy is gemaak Om spore te los Oh oh oh oh oh oh Ek weier om te glo dat ons kleur verdof Lat die dinge hier ons uit sal stof Ons kn kies wat ons glo Ons kan kies wat ons dink Ons kan kies hoe ons voel En hoe ons woorde klink Kry my op die pad die pad Waar die dromers loop Son oor ons skouers Ons oe vol hoop Ko-ohom saam kom saam Dis al wat dit kos Ek en jy is gemaak Om spore te los Oh oh oh oh oh oh Oh oh oh oh oh oh Oh oh oh oh oh oh Kry my op die pad die pad Waar die dromers loop Son oor ons skouers Ons oe vol hoop Ko-ohom saam kom saam Dis al wat dit kos Ek en jy is gemaak Om spore te los Oh oh oh oh oh oh Oh oh oh oh oh oh
Writer(s): Elvis Blue Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out