制作
出演艺人
Reën
表演者
Murray Lubbe
伴唱
Richann
声乐
Nolene Spinksie
声乐
Shan Read
伴唱
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Danielle Lubbe
伴唱
作曲和作词
Richann Brüssow
作曲
Murray Lubbe
作曲
Shan Read
作曲
制作和工程
Murray Lubbe
制作人
歌词
Span ons alweer die wa voor hierdie perde in
Ek kan nie wag nie
Sonder om mooi te kyk, sonder om mooi te dink
Ek kan nie wag nie
As dit jou bang maak is dit dalk die moeite werd
Ek kan nie wag nie
Gee my ‘n oomblik
1 2 3
Ek’s reg
As die twyfel my en jou wil wakker hou, Oh
Kan jy maar gerus die volgende onthou
Maak vandag beter as gister was
Miskien ‘n bietjie deurmekaar
Los hom daar
En skree ek kan nie wag nie
Môre maak alles sin
Alles saak
En of dit beter raak sal ons saam uitvind
Ek kan nie wag nie
Oh
Ek skree ek kan nie wag nie
Oh
Ek skree ek kan nie wag nie
Spring ek en jy al weer hier aan die diep kant in
Ek kan nie wag nie
Te laat om om te draai, so gaan ons swem of sink
Ek kan nie wag nie
Want as dit jou bang maak is dit dalk die moeite werd
Ek kan nie wag nie
Kom op vir asem
1 2 3
Jys reg
As die twyfel my en jou wil wakker hou, Oh
Kan jy maar gerus die volgende onthou
Maak vandag beter as gister was
Miskien ‘n bietjie deurmekaar
Los hom daar
En skree ek kan nie wag nie
Môre maak alles sin
Alles saak
En of dit beter raak sal ons saam uitvind
Ek kan nie wag nie
Oh
Ek skree ek kan nie wag nie
Oh
Ek skree ek kan nie wag nie
Ek kan, ek kan nie wag nie
Ek kan, ek kan nie wag nie
Ek kan, ek kan nie wag nie
Ek kan, ek kan nie wag nie
Oh
As die twyfel my en jou wil wakker hou, Oh
Kan jy maar gerus die volgende onthou
Maak vandag beter as gister was
Miskien ‘n bietjie deurmekaar
Los hom daar
En skree ek kan nie wag nie
Môre maak alles sin
Alles saak
En of dit beter raak sal ons saam uitvind
Ek kan nie wag nie
Oh
Ek skree ek kan nie wag nie
Oh
Ek skree ek kan nie wag nie
Written by: Murray Lubbe, Richann Brüssow, Shan Read