音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Jo Black
Jo Black
声乐
Danny Smoke
Danny Smoke
伴唱
Rochelle Rautenbach
Rochelle Rautenbach
贝斯
Warren van Wyk
Warren van Wyk
Ruan Graaff
Ruan Graaff
电吉他
作曲和作词
Jo Black
Jo Black
词曲作者
Ruan Jordaan
Ruan Jordaan
词曲作者
Danny Smoke
Danny Smoke
编曲
制作和工程
Danny Smoke
Danny Smoke
制作人
Derick Louw
Derick Louw
工程师
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
工程师

歌词

Ek weet jy is moeg
Ek weet jy wil ook soms weg vlug van als
En stil raak in die geraas
Jy voel daar’s niks oor
Asof jy keer op keer verloor en die tyd is min
Ek sê jou, dis nou eers die begin
Jy moet jouself optel
Want niemand gaan dit vir jou doen
Jy doen dit vir jouself
Want jy’s ‘n vegter
Jy’t nog soveel om te gee
Jy is sterker
As wat jy ooit sal weet
Jy is ‘n vegter
Want jy is ‘n vegter
Dis dalk net nie laaste tree
Voor jou deurbraak gaan gebeur
<span begin="1:41.110" end="1:48.178">Jy kan nou opgee jy moet alles gee en meer</span> <span ttm:role="x-bg"><span begin="1:48.523" end="1:50.791">(So sê dit vir jouself)</span></span>
Jy’s ‘n vegter
Jy’t nog soveel om te gee
Jy is sterker
As wat jy ooit sal weet
Want jy is ‘n vegter
So tel jou kop op
Dis die beste geskenk, wat jy vir jouself kan gee
Tel jou kop op
Dis die beste besluit, wat jy vir jouself kan neem
Jy’s ‘n vegter
Jy’t nog soveel om te gee
Jy is sterker
As wat jy ooit sal weet
Jy is ‘n vegter
Jy is ‘n vegter
Jy is ‘n vegter
Jy is ‘n vegter
Jy is ‘n vegter
Written by: Jo Black, Ruan Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...