制作
出演艺人
Rooksein
声乐
Renier Van Der Westhuizen
声乐
Megan Danner
声乐
Dian Maritz
吉他
作曲和作词
Renier Van Der Westhuizen
作曲
Megan Danner
作曲
Dian Maritz
作曲
Marco Coetzer
作曲
制作和工程
Jurgen Von Wechmar
制作人
歌词
Ek gee alles wat ek het
Voor ek terug klim in die bed
Ek het my hart op jou verloor
En dit voel of ek versmoor
Die moeilikheid kan kom
Ons liefde sal daar blom
Ek gee alles wat ek het
Voor ek terug klim in die bed
Terug klim in die bed
Want ek mis jou hier, hier by my
Dis of my kop nou met my hart baklei
En alles in my kop skree net stop
Want ek mis jou hier
<span begin="1:02.813" end="1:04.763">Hier by my</span> <span ttm:role="x-bg"><span begin="1:04.777" end="1:08.410">(Hier by my)</span></span>
Kan jy verstaan, ek’s in my eie wentelbaan
Vasgeslaan en ek kort jou hier by my
Ek sal baklei teen die monsters wat wil stry
Dis verby tussen jou en my
Tussen jou en my
Want ek mis jou hier, hier by my
Dis of my kop nou met my hart baklei
En alles in my kop skree net stop
Want ek mis jou hier
Hier by my
Hier by my, ooh
Ek het nie meer tyd, ek het nie meer krag nie
Wil nie meer probeer, ek kan nie meer lag nie
Alles voel so koud
So koud sonder jou
Ek het nie meer tyd, ek het nie meer krag nie
Wil nie meer probeer, ek kan nie meer lag nie
Alles voel so koud
So koud sonder jou, ooh
Want ek mis jou hier, hier by my
Dis of my kop nou met my hart baklei
En alles in my kop skree net stop
Want ek mis jou hier
Hier by my
Hier by my, hier by my, hier by my en
Hier by my, hier by my, hier by my en
Hier by my, hier by my, hier by my en
Hier by my, hier by my, hier by my en
Hier by my, hier by my, hier by my en
Hier by my, hier by my, hier by my en
Hier by my
Written by: Dian Maritz, Marco Coetzer, Megan Danner, Renier Van Der Westhuizen