音乐视频

制作

出演艺人
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
表演者
作曲和作词
Hunter Kennedy
Hunter Kennedy
词曲作者
Frederick den Hartog
Frederick den Hartog
词曲作者
Pierre Greeff
Pierre Greeff
词曲作者
制作和工程
Frederick den Hartog
Frederick den Hartog
制作人

歌词

Vieruur ek is wakker En ek dwaal in my huis rond Vreemd hoe 'n jas in die nag Soms 'n spook kan word Figure teen die mure In die lig van 'n kers Ek's soos 'n dier vasgevang Tussen die mure van my eie werf So is dit oggend? Is dit Dinsdag? Is dit Maart? Is dit Mei? Is alles skielik anders? Of is dit dalk net Ek en jy? Hoor jy my? Ons lyne kruis O dit spook Ja, dit spook alweer In ons huis Hallo Hoor jy my? Die ontvangs was sleg Jy het gesê ons gaan hier vrek en Jy was reg Ons ry in jou kar Al die vensters is oop Die volume is op honderd en Ons sing en ons rook Gesoen teen die mure Van die plekke waar ons is Dit het gevoel asof ek nog joune is Hoor jy my? Ons lyne kruis O dit spook Ja, dit spook alweer In ons huis Hallo Hoor jy my? Die ontvangs was sleg Jy het gesê ons gaan hier vrek en Jy was reg
Writer(s): Hunter Kennedy Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out