音乐视频

精选于

制作

出演艺人
Johan Viljoen
Johan Viljoen
低音吉他
Daniel Marais
Daniel Marais
演唱
Johan Balt
Johan Balt
演唱
作曲和作词
Johan Viljoen
Johan Viljoen
词曲作者
Daniel Marais
Daniel Marais
词曲作者
Johan Balt
Johan Balt
词曲作者
制作和工程
Johan Viljoen
Johan Viljoen
制作人

歌词

As die blomme voor jou val Wil ek dans in die kombuis saam met jou En as die winter kom om jou af te knou Wil ek vir jou warm hou ek wil vas klou aan jou Vas klou aan jou Pretoria ek staar na jou Met jou groen en pers en jou lig so blou Pretoria ek ry deur jou En ek soek jou weer voor Brooklyn Mall Op 'n Donderdagaand as die liggies voor jou dans Vra ek jou om saam deur Hatfield te ry Saam te verdwyn Saam my verdwyn Pretoria ek staar na jou Met jou groen en pers en jou lig so blou Pretoria ek ry deur jou En ek soek jou weer voor Brooklyn Mall Pretoria Nostalgia Ek mis jou klaar soos die Highway my insluk En weg vat van jou Pretoria ek staar na jou Met jou groen en pers en jou lig so blou Pretoria ek ry deur jou En ek soek jou weer voor Brooklyn Mall
Writer(s): Johan Viljoen, Johan Balt, Daniel Jacobus Marais Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out