歌词

Party bly onmoontlik om te lees Die somer raak skaars Ons bly in die tussen in Cheers op die eerste een My doner kyk hoe klein is die wêreld Van die Kaap tot Transvaal Groete van die wegloopkind Grypvas aan my hart se punt Maar dinge raak nou vinnig Gooi maar n blinde oog Praat met die wind En sien hoe alles op die ou-eind uitdraai Die water loop dikker as bloed Ver van verlate sal ons voorbly met ons geduld Meer nou as dan Kies ons liewers die plesier Met net R100 Het ons duisend maal die wêreld aan gevat Sonder jou mors ek my tyd En waars die waardes van beloftes? Dis moeilik om te kry Die maan kyk volhartig vir die dronk son En sy se horison Dit raak laat tjom Ons weet more sal weer kom Moeg vir die baklei En maak dit saak in watse boek jy liefde kry? Party bly onmoontlik om te lees Die somer kom nader Ons bly in die tussen in Cheers op die eerste een Ons almal weet hoe klein is die wêreld Maar ons bly lief vir ons taal Groete van die wegloopkind Gryp vas aan my hart se punt
Writer(s): Storm Opperman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out