音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Rooksein
声乐
Renier Van Der Westhuizen
声乐
Megan Danner
声乐
Dian Maritz
吉他
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
吉他
作曲和作词
Renier Van Der Westhuizen
作曲
Megan Danner
作曲
Dian Maritz
作曲
制作和工程
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
制作人
歌词
[Verse 1]
Ek het jou gehad
Vir ‘n oomblik hier langs aan my
Jy het my verlaat
Maar dis okay jy kan maar bly
En die monsters in my kas
Is hier om te verras
Sal jy saam met my bly wag
[Chorus]
En weet jy dan hoe alles binne my oor jou gaan?
Voel jy ook hierdie gevoel?
Ook hierdie
En weet jy dan hoe alles binne my oor jou gaan?
Voel jy ook hierdie gevoel?
Ook hierdie gevoel
[Verse 2]
Vir ewig in die nou
Ek wou jou nader hou
Om beter te aanskou
In ‘n lewe van eenvoud
Was jy my grootste fout
Hoe is jou hart so koud? (Hoe is jou hart so koud?)
[Chorus]
En weet jy dan hoe alles binne my oor jou gaan?
Voel jy ook hierdie gevoel?
Ook hierdie
En weet jy dan hoe alles binne my oor jou gaan?
Voel jy ook hierdie gevoel?
Ook hierdie gevoel
Ook hierdie gevoel
[Verse 3]
Wens my woorde kon beskryf
Kort jou arms om my lyf
Vir ewig is net te min tyd saam met jou
[Chorus]
En weet jy dan hoe alles binne my oor jou gaan?
Voel jy ook hierdie gevoel?
Ook hierdie
En weet jy dan hoe alles binne my oor jou gaan?
Voel jy ook hierdie gevoel?
Ook hierdie
En weet jy dan hoe alles binne my oor jou gaan?
Voel jy ook hierdie gevoel?
Ook hierdie gevoel
Written by: Dian Maritz, Megan Danner, Renier Van Der Westhuizen


