音乐视频

Kurt Darren 即将举行的音乐会

精选于

制作

出演艺人
Kurt Darren
Kurt Darren
表演者
作曲和作词
Kurt Darren
Kurt Darren
作词
Marc Brendon
Marc Brendon
词曲作者
Don Kelly
Don Kelly
作词

歌词

Die eerste soen kan ek onthou Laurika op die radio Ek lewe 'n lied – jy's my nommer een Jy's lief vir my en ek vir jou Saam het ons 'n huis gebou 'n Klein begin, maar dis genoeg vir nou En dis hemel op Tafelberg Daar's 'n engel wat langs my lê En dis alles wat ek wil hê. Mmm en dit reen in die Klein Karoo Daar is goud nou op die koringlande Daars n stilte in my gemoed En dis alles wat ek wil se Mmm ja dit reen in die Klein Karoo In Liefde het ons saam geleer Opgestaan en weer probeer Druk my vas en soen my nog 'n keer As trane oor my wange rol Voel ek jou hart hie' binne my Vanaand sien ek my kinders in jou oë En dis hemel op Tafelberg Daar's n engel wat langs my le En dis alles wat ek wil he Mmm en dit reen in die Klein Karoo Daar is goud nou op die koringlande Daar's n stilte in my gemoed En dis alles wat ek wil se Ja dit reen in die Klein Karoo Jy's my hemel Jy's my engel Jy's hier by my, by my En dis hemel op Tafelberg Daar's n engel wat langs my le En dis alles wat ek wil he Mmm en dit reen in die Klein Karoo Daar is goud nou op die koringlande Daar's n stilte in my gemoed En dis alles wat ek wil se Mmm ja dit reen in die Klein Karoo En dis hemel op Tafelberg Daar's n engel wat langs my le En dis alles wat ek wil he Mmm ja dit reen in die Klein Karoo Daar is goud nou op die koringlande Daar's n stilte in my gemoed En dis alles wat ek wil se Mmm ja dit reen in die Klein Karoo Jys my hemel Jy's my engel Jys hier by my, by my
Writer(s): Kurt Darren Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out