制作
出演艺人
Ray Dylan
表演者
作曲和作词
Ray Dylan
作曲
Fredi Nest
作曲
Don Kelly
作词
Marc Brendon
作词
歌词
Ek wil aan jou raak
Sê my, mag ek maar?
Kom ons hou op praat
Ek wil jou lippe smaak
Hoe om jou vas te hou
Hoe gaan ons liefde bou?
Hoe gaan ek jou verstaan?
Hoe kan ons liefde verder gaan?
Wys my hoe werk jou hart in die donker nag?
Wys my hoe werk jou hart in die helder dag?
Ek wil jou hartjie wen
Ek wil jou graag leer ken
Wys my hoe, wys my hoe
Ek wil als van jou weet
Jy moet dit nooit vergeet
Wys my 'n bietjie meer
Ek wens jy wil my leer
Hoe om jou vas te hou
Hoe gaan ons liefde bou?
Hoe gaan ek jou verstaan?
Hoe kan ons liefde verder gaan?
Wys my hoe werk jou hart in die donker nag
Wys my hoe werk jou hart in die helder dag
Ek wil jou hartjie wen
Ek wil jou graag leer ken
En wys my hoe, wys my
Kry jy partykeer daai gevoel of fool jy my?
Moenie vir my sê nie, baby
Wys vir my (Baby wys vir my)
(Baby wys vir my)
Baby wys vir my
(Baby wys vir my)
Ek wil jou hartjie wen
Ek wil jou graag leer ken
En wys my hoe, wys my hoe
Wys my hoe werk jou hart in die donker nag
Wys my hoe werk jou hart in die helder dag
Ek wil jou hartjie wen
Ek wil jou graag leer ken
En wys my hoe
Baby, wys my hoe
Written by: Don Kelly, Fredi Nest, Marc Brendon, Ray Dylan