类似歌曲
制作
出演艺人
Snotkop
表演者
作曲和作词
Francois Henning
作曲
Mark Kahn
作曲
歌词
Snotkop
Woooohoooo
Nee wag laat ons eers bietjie brannas drink
Ja maak maar vol laat ons die dak kan lig
Want hierdie is
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Ja wag laat ons eers bietjie brannas drink
Girls skut daai boude laat dit gangster is
Want hierdie is
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Eh - ewig
Dronk raak, vas dans
Ek love dit want eks Afrikaans
Gat swaai tjoppies braai
Kyk dis mos die lewe daai
Nee wiet nou tyd om onplesierig te sit
Neeee
Dies aktiwiteite wat belangrik is
Nee wag laat ons eers bietjie brannas drink
Ja maak maar vol laat ons die dak kan lig
Want hierdie is
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Ja wag dat ons eers bietie brannas drink
Girls skut daai boude dat dit gangster is
Want hierdie is
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Weee oh we eh ohhh
Aktiwiteite wat belangrik is
Weee oh we eh ohhh
Aktiwiteite wat belangrik is
Eh – ewig
Lyf vryf party shots baby give me all you got
Break dans kort rok party in my bokser shorts
Nee wiet nou lus om onplesierig te sit
Neeeee
Dies aktiwiteite wat belangrik is
Nee wag laat ons eers bietjie brannas drink
Ja maak maar vol laat ons die dak kan lig
Want hierdie is
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Ja wag laat ons eers bietjie brannas drink
Girls skut daai boude dat dit gangster is
Want hierdie is
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Eks nou nie lus om te sit met n soet tand en n bril
As jy my soek eks by die kroeg langs al die girls wat lekker soen
As jy my vra eks by die bar asof ek elke dag verjaar
As jy my soek eks op die vloer met ongelooflike moves
Die moves is crazy
Nee wag dat ons eers bietjie brannas drink
Ja maak maar vol laat ons die dak kan lig
Want hierdie is
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Ja wag laat ons eers bietjie brannas drink
Girls skut daai boude laat dit gangster is
Want hierdie is
Aktiwiteite wat belangrik is
Ons gaan lewe vir ewig
Weee oh we eh ohhh
Aktiwiteite wat belangrik is
Weee oh we eh ohhh
Aktiwiteite wat belangrik is
Eh – vir ewig
Writer(s): Henning Francois, Kahn Mark
Lyrics powered by www.musixmatch.com