音樂影片
音樂影片
積分
演出藝人
4Werke
演出者
詞曲
Emil Struwig
作曲
Nicholis Louw
作詞
Niel Schoombee
作詞
製作與工程團隊
Dirk van Niekerk
製作人
Robin Kielly
製作人
歌詞
[Verse 1]
Wat sou ek sonder jou doen?
Daar's towerkrag in jou oggendsoen
Die hitte van jou liggaam teen my lyf
[Verse 2]
Jou deurmekaar geslaapte praat
Vir ewig wil ek so wakker raak
Die dag is lank, maar vir nou is jy by my
[PreChorus]
Bly hier in die oomblik
Jy is ongelooflik
Jy ken elke bui van my
Tog het jy hier gebly
My hart is in jou hande
Daar's geen sterker bande
'n Oomblik soos nou
Bly 'n leeftyd in my
[Verse 3]
Jy, jy slaan die wind
Die wind in my seile
Teen alle getuie
En jy, jy is my rigting
Die antwoord vir my
En jy's nog mooier as môre vir my
Want die wind in my seile is jy
[Verse 4]
Ek wonder soms hoe ek dit doen
Maar ek kan nie kla as jy my soen
Kan 'n ewigheid lê teen jou lyf
[Verse 5]
Jou oggend bepaal jou hele dag
En ek dink aan jou tot vannag
Ek verlang na jou arms om my lyf
[PreChorus]
Bly hier in die oomblik
Jy is ongelooflik
Jy ken elke bui van my
Tog het jy hier gebly
My hart is in jou hande
Daar's geen sterker bande
'n Oomblik soos nou
Bly 'n leeftyd in my
[Chorus]
Jy, jy slaan die wind
Die wind in my seile
Teen alle getuie
En jy, jy is my rigting
Die antwoord vir my
En jy's nog mooier as môre vir my
Want die wind in my seile is jy
[Verse 6]
Oe, ja, dis die klein dinge, ja, die klein dinge
Wat saak maak, wat saak maak
En jy maak liefdeskringe, ja, liefdeskringe
Om my hart met elke sonsak vanaand
[Chorus]
Jy, jy slaan die wind
Die wind in my seile
Teen alle getuie
En jy, jy is my rigting
Die antwoord vir my
En jy's nog mooier as môre vir my
Want die wind in my seile is jy
Written by: Emil Struwig, Nicholis Louw, Niel Schoombee

