歌詞

Oe-ah-ah oe-ah-ah oe-ah-ah ahhh Oe-ah-ah oe-ah-ah oe-ah-ah ahhh Ek sit hier en weet Ek is net 'n man Wat sukkel om sy besluite deur te voer Wat's daar om te sê? Wat kan ek nog doen? Voor die einde vir ons loer Is daar enigiets vir ons oor? Is daar enigiets vir ons oor? Tyd raak min en ek weet Ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie Ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie Ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie Letsels op my gesig Ek was reeds dood Deur 'n dokter so verklaar Op my rug in die straat Gees het my reeds verlaat Nes geskrop met nuwe hoop Is daar enigiets vir ons oor? Is daar enigiets vir ons oor? Tyd raak min en ek weet Ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie Ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie Ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie Bring ons 'n goeie tyding Daar is te veel lyding 'N Oop hand kaarte op die tafel neergegooi Die klaer vra vir meer En dit dra my nou deur Weer en weer en nog 'n keer Is daar enigiets vir ons oor? Is daar enigiets vir ons oor? Tyd raak min en ek weet Ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie Ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie Ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie Ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie Ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie Ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie Ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie
Writer(s): Francois Van Coke Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out