積分

演出藝人
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
演出者
詞曲
Ernie Bates
Ernie Bates
詞曲創作

歌詞

As jy iemand so lief het
Dat jy breuk en baklei tot twee harte kan saam sing
Ek't gedink ek't alles tot jy
In my lewe in loop
Ek't gedink ek doen goed op my eie
Ek wou almal weg stoot
Maar jyt my kom leer
Dat ek meer van myself moet gee
Daarom gee ek my hart vir jou
Ek stap saam jou elke tree
As jy iemand so lief het
Dat jy breuk en baklei tot twee harte kan saam sing
Dat jy glad nie bekommer wat môre bring
Ek het daardie liefde in jou gevind
Ons sit onder die maanlig
En ek bid dat die oomblik ewig sal aanhou
Dat jy glad nie bekommer wat môre bring
Want al die sterre val vir jou
Ek's 'n man wat my alles sal gee
Vir 'n lewe saam jou
Jy't bewys dat 'n mens nooit alleen
'n Toekoms kan bou
En jy't my kom leer
Dat ons als wat mooi is net moet deel
Daarom deel ek my als met jou
Ek stap saam jou elke tree
As jy iemand so lief het
Dat jy breuk en baklei tot twee harte kan saam sing
Dat jy glad nie bekommer wat môre bring
Ek het daardie liefde in jou gevind
Ons sit onder die maanlig
En ek bid dat die oomblik ewig sal aanhou
Dat jy glad nie bekommer wat môre bring
Want al die sterre val vir jou
Alles maak sin
As ek naby jou is
Hmmm
Jy is al wat vir my saak maak
Ek kan nie sonder jou verder gaan
As jy iemand so lief het
Dat jy breuk en baklei tot twee harte kan saam sing
Dat jy glad nie bekommer wat môre bring
Ek het daardie liefde in jou gevind
Ons sit onder die maanlig
En ek bid dat die oomblik ewig sal aanhou
Dat jy glad nie bekommer wat môre bring
Want al die sterre val vir jou
Val vir jou
Written by: Ernie Bates
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...