音樂影片

音樂影片

積分

詞曲
Eugene Vos
Eugene Vos
詞曲創作
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
詞曲創作
Francois Steyn
Francois Steyn
詞曲創作

歌詞

Ek behoort aan die môreson en aan die blou van die hemel
Vasgegroei aan Sekelbos en Mopani, geanker in rooigrond en basalt
Riviere dreun deur my are
Donderweer weerklink uit my nate
My siel is vry soos die visarend se roep
My hart wild soos die Wildebees se stormloop
Hierdie is my boskreet
Die eggo van my siel se wild wees
Die donderweer dreun van my hartklop
Die stormloop van Wildebees
Hierdie is my boskreet
Laat die vriende om die vure saamstaan
Sing tot die Bosveld bewe
Dis die leuse van my lewe
En die veld raak stil
Laat jou boskreet brul
Laat jou boskreet brul
Ek beskerm vêr verlate vlaktes
Ek waak oor ewige gebergtes
Ek hou my hand oor lente bloeisels
Ek staan paraat vir Kameeldoring en renoster
Hierdie is my boskreet
Die eggo van my siel se wild wees
Die donderweer dreun van my hartklop
Die stormloop van Wildebees
Hierdie is my boskreet
Laat die vriende om die vure saamstaan
Sing tot die Bosveld bewe
Dis die leuse van my lewe
En die veld raak stil
Laat jou boskreet brul
Laat jou boskreet brul
Elke oor wat hoor moet weet hierdie is my boskreet
Elke oor wat hoor moet weet hierdie is my boskreet
Hierdie is my boskreet
Die eggo van my siel se wild wees
Die donderweer dreun van my hartklop
Die stormloop van Wildebees
Hierdie is my boskreet
Die eggo van my siel se wild wees
Die donderweer dreun van my hartklop
Die stormloop van Wildebees
Hierdie is my boskreet
Laat die vriende om die vure saamstaan
Sing tot die Bosveld bewe
Dis die leuse van my lewe
En die veld raak stil
Laat jou boskreet brul
So groei deur my tot ek in jou verdwyn
Laat jou boskreet brul
Vat my stof en maak my asem los
Laat jou boskreet brul
Groei deur my tot ek in jou verdwyn
Laat jou boskreet brul
Vat my stof want ek is bos
En die veld raak stil
Written by: Dirk van Niekerk, Eugene Vos, Francois Steyn
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...