歌詞

Switersland, geisoleerde hand Hoe moeilik kan dit wees om n vrou te verstaan Jyt gese jy bly deur dik en din vir my O hell maar ons kan baklei As my ma vir n week by ons kom bly Tameletjie,Tameletjie Wa jy nou ek het vir ons n huis gebou En tameletjie, tameletjie Hoor my nou my ma het gese sy hou van jou My ma het gese ek kan maar trou Jou maar trou Jou wildspastui proe soos die hemel jy So hoekom wil jy aanhou stry oor wie se kos die beste lyk? 'n Man kies sy vrou Wat by sy ma kan kers vashou Wat sy hartsbegeertes bring en hom saggies aan die slaap kan sing En Tameletjie, Tameletjie Wa jy nou ek het vir ons n huis gebou En tameletjie, tameletjie Hoor my nou my ma het gese sy hou van jou My ma het gese ek kan maar trou Jou maar trou Tameletjie Tameletjie Wa jy nou Ek het vir ons n huis gebou En tameletjie, tameletjie Hoor my nou my Ma het gese sy hou van jou En tameletjie, tameletjie Wa jy nou Ek het vir ons n huis gebou En tameletjie tameletjie hoor my nou My ma het gese sy hou van jou My ma het gese ek kan maar trou Jou maar trou So tameletjie kom deel nou my warm bedjie My ma se sy warrie nie meer, want sy sien dat jy na my kan kyk
Writer(s): Christoph Kotze Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out