音樂影片

積分

出演艺人
Appel
Appel
演唱
Murray Lubbe
Murray Lubbe
伴唱
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Denny Lalouette
Denny Lalouette
低音吉他
Johan Vorster
Johan Vorster
伴唱
Thean Kotze
Thean Kotze
伴唱
Shan Read
Shan Read
伴唱
Danielle Lubbe
Danielle Lubbe
伴唱
作曲和作词
Christoph Kotze
Christoph Kotze
作曲
制作和工程
Murray Lubbe
Murray Lubbe
制作人
Johan Vorster
Johan Vorster
监制
Shan Read
Shan Read
助理录音工程师

歌詞

Wel, ek vra nie veel nie, ek's nie een vir steel nie Net 'n rondom stoep en 'n ou plaas huis en 'n kool stoof in die kombuis 'n Stukkie bosveld grond, oral om my rond Waar die Kudu's loop oor die 60 duim en die muskiete op 'n streep van die koue verkleim Gee my 'n F250, wat loop op Whiskey En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie Bek fluit en boks kitaar, 'n lied vir elke snaar En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan ... 'n Kalahari V6, met goue jag seats En 'n dik gevoerde Eland bul en 'n mak leeu wat haar dril 'n Helder melkweg, wat skyn op my plek Met 'n wieg stoel en 'n pen katrol op 'n rivier wat ek die babers kan lok Gee my 'n F250, wat loop op Whiskey En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie Bek fluit en boks kitaar, 'n lied vir elke snaar En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan ... Gee my 'n F ... 'n F250 En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie Gee my 'n F ... 'n F250 En 'n boere nooi wat nooit die rugby mis nie Gee my 'n F250, wat loop op Whiskey En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie Bek fluit en boks kitaar, 'n lied vir elke snaar En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan.
Writer(s): Christoph Kotze Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out