音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
聲樂
Stass
Stass
和聲
Denny Lalouette
Denny Lalouette
低音吉他
Ricus Nel
Ricus Nel
六角手風琴
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
和聲
Ruan Josh
Ruan Josh
和聲
詞曲
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
作曲
製作與工程團隊
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
共同製作人
Stass Music
Stass Music
製作人
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
共同製作人

歌詞

Hy sê my naartjiepit, jy bly nog die mooiste ding
Jy lyk so yum yum
Jy laat my hart nog sing
Sy sê my bollabok, vir jou is ek steeds so lief
Jy lyk so yum yum
Kom soen my gou 'sseblief
Dis nog altyd jy na al die jare
'n Ronde boepie met 'n bietjie hare
Maar jy doen dit nog vir my
Hy sê al lyk jou heupies nou 'n bietjie voller
En als wat bo was is nou onder
Jy laat my tone lekkerkry
Hy sê my vlooi-ke-looi, kom seil in hierdie hawe in
Jy lyk so yum yum
Vir jou wil ek bemin
Sy sê my botter-bul, jy's net soos 'n skoen wat pas
Jy lyk so yum yum
Kom hou my nog so bietjie vas
Dis nog altyd jy na al die jare
'n Ronde boepie met 'n bietjie hare
Maar jy doen dit nog vir my
Hy sê al lyk jou heupies nou 'n bietjie voller
En als wat bo was is nou onder
Jy laat my tone lekkerkry
Dis nog altyd jy na al die jare
'n Ronde boepie met 'n bietjie hare
Maar jy doen dit nog vir my
Hy sê al lyk jou heupies nou 'n bietjie voller
En als wat bo was is nou onder
Jy laat my tone lekkerkry
Dis nog altyd jy na al die jare
'n Ronde boepie met 'n bietjie hare
Maar jy doen dit nog vir my
Hy sê al lyk jou heupies nou 'n bietjie voller
En als wat bo was is nou onder
Jy laat my tone lekkerkry
Sê oh, oh, oh
Jy laat my tone lekkerkry
(Ooh, so yum yum)
Hy sê my naartjiepit, jy bly nog die mooiste ding
Jy lyk so yum yum
Jy laat my hart nog sing
Written by: Juanita du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...