積分
演出藝人
Bok van Blerk
聲樂
Johan Voster
六角手風琴
Mavros
和聲
Thean Kotze
低音吉他
Johan Rautenbach
吉他
W. Botha
鼓
Mariette Botha
吉他
Denny Lalouette
卡祖笛
Jacques Rautenbach
電子琴
詞曲
Johan Voster
作曲
Sean Else
作曲
製作與工程團隊
Johan Voster
製作人
Sean Else
製作人
Adolf Voster
錄音師
歌詞
[Verse 1]
Hoeveel moet ek vra?
Wil jy saam my plaas toe gaan?
En hoeveel moet ek sê?
Ag, trek tog net daai rokkie aan
[Verse 2]
Ek bel jou elke dag
En ek sien jou vriende lag
Maar my geheim kom net uit
In die nag (Nag)
[Verse 3]
En ek wil met jou doen
Net wat die bytjies doen met lenteblomme
Hey, la-la-la
Hey, la-la-la
[Verse 4]
En ek wil jou net soen
Soos wat daai ou sal doen in teenage movies
Hey, la-la-la
Hey, la-la-la
[Verse 5]
Jou ma, sy like my nie
In fact, sy sê sy kry net skaam
Maar ek sien hoe sy kyk, huh
Sy like dit as my broek so hang
[Verse 6]
Ja, kyk is geen geheim
Ek love daai ma-en-dogter-span
Want rowwe tyres kom uit
In die aand
[Verse 7]
En ek wil met jou doen
Net wat die bytjies doen met lenteblomme
Hey, la-la-la
Hey, la-la-la
[Verse 8]
En ek wil jou net soen
Soos wat daai ou sal doen in teenage movies
Hey, la-la-la
Hey, la-la-la
Hey, la-la-la
Hey, la-la-la
[Verse 9]
(Hey, la-la-la)
On behalf of the government
The United Nations
Our Rainbow Nation (Hey, la-la-la)
The whole world, including Brazil
[Verse 10]
(Hey, la-la-la) I would like to introduce to you
My favourite singer of all time
(Hey, la-la-la) Bok van Blerk
Viva Bok
Maak hom los ou Bokkie
[Verse 11]
En ek wil met jou doen
Net wat die bytjies doen met lenteblomme
Hey, la-la-la
Hey, la-la-la
[Verse 12]
En ek wil jou net soen
Soos wat daai ou sal doen in teenage movies
Hey, la-la-la
Hey, la-la-la
Hey, la-la-la
Hey, la-la-la
[Verse 13]
Hey, la-la-la
Hey, la-la-la
Hey, la-la-la
Hey, la-la-la
Written by: Johan Voster, Sean Else

