積分
演出藝人
Riaan Benadé
聲樂
Arnold Coleske
和聲
Paulo Azevedo
和聲
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Devereaux Oosthuizen
鋼琴
D. van der Hoven
鋼琴
詞曲
Riaan Benadé
作曲
製作與工程團隊
Riaan Benadé
製作人
Arnold Coleske
製作人
Paulo Azevedo
製作人
Juan (Floors) Oosthuizen
製作人
歌詞
Agt jaar oud en hard probeer
Om alles te doen en met niks om te gee
Snaaks hoe modder net af kon vee
Ons kanse gevat en lesse geleer
Dertien en die meisies probeer
Met rugby gejol en harte gebreek
En bokke gejag op oupa se plaas
Gemoer met 'n belt as ons Sondae sou raas
O, as my jonger self my nou moes sien, sou hy sê
Waar is jy nou
Waar is ons drome, my ou?
Wat jy gemaak met Ina
Ek sien haar nie hier nie?
Ja, jy't die kar en gebou
Maar niemand om jou vas te hou
Maar al wat ek moet weet is
Droom jy nog na jy bid voor jy gaan slaap?
Sestien en baie gesoen
'n Fiets en 'n straat, iets om te doen
Lankal geleer rook op die plaas
Agtien gesien in 'n moerse haas
Planne gemaak om vêr te gaan
Die wêreld te sien net omdat ek kan
En lief te wees vir Ina se seuns
En oupa te wees soos oupa was eens
O, as my jonger self my nou moes sien, sou hy sê
Sou hy sê
Waar is jy nou
Waar is ons drome, my ou?
Wat jy gemaak met Ina
Ek sien haar nie hier nie?
Ja, jy't die kar en gebou
Maar niemand om jou vas te hou
Maar al wat ek moet weet is
Droom jy nog na jy bid voor jy gaan slaap?
Agt jaar oud en hard probeer
Om alles te doen en met niks om te gee
Snaaks hoe modder net af kon vee
Ons kanse gevat en lesse geleer
Written by: Riaan Benadé