歌詞

Ek was hier vir jou in die nou want ek wou jou Deur my jare dra Daar was sterre van bo in jou oë en ek glo in Ek glo in my en jou Deur die donker vallei kom jy na my om Om te vertrou My lig brand hier vir jou Sê my nou Of jy verstaan hoe dit saak maak En hoe die liefde ons lewe se pad skraap Want jy is heeltemal te gemaklik met hierdie Afstand Ek wil jou nie bang praat (Toeroetoe toerootoo too too toeroetoe) Hou vas my hand vanaand in die laatnag En moet my nooit los Gooi jou arms oor my en lê jou kop hier Hier op my bors My hart klop hier vir jou Sê my nou Of jy verstaan hoe dit saak maak En hoe die liefde ons lewe se pad skraap Want jy is heeltemal te gemaklik met hierdie Afstand Ek wil jou nie bang praat Ek wil jou nie bang praat Ek wil jou nie bang praat Ek wil jou nie bang praat Ek wil jou nie bang praat Want jy is heeltemak te gemaklik Heeltemal te gemaklik
Writer(s): Dieter Sullwald, Tinotenda Singe Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out