音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
JAN JAN JAN
JAN JAN JAN
演出者
Riaan Venter
Riaan Venter
聲樂
Heinrich Rautenbach
Heinrich Rautenbach
聲樂
Dulan Emslie
Dulan Emslie
聲樂
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
電子琴
Raymond Green
Raymond Green
吉他
Stephan Hugo
Stephan Hugo
和聲
Liezel Pieters
Liezel Pieters
和聲
詞曲
Sarichia Coetzer
Sarichia Coetzer
作曲
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
作曲
製作與工程團隊
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
製作人

歌詞

Ek het vanaand 'n ster sien val
Skattie my hart is ene berg en dal
Jy’t my arm kom draai om ver te kyk
So vir nou is al die crinkles plat gestryk
Ek het vanaand (Ek het vanaand)
Aan jou gedink (Aan jou gedink)
Wanneer gaan ons
Daai doppie klink (Daai doppie klink)
Dis ek en 'n scooter (Oooh)
In hierdie straat (Oooh)
Skattie jy sê die potholes maak nie saak
Ek vang 'n wye draai oh ja ek weet
Jy bly my shortcut moenie dit vergeet
Ek ry op my rims en flash my dims
Die worries tref die teer
Mens kan nie alles keer
Maar my wens is gemaak
En my hart is geraak
Skattie jy't gesê die potholes maak nie saak
Ja my wens is gemaak
En my hart is geraak
Skattie jy't gesê die potholes maak nie saak
Al lyk die pad so ongelyk
Skattie jy’s my shelter my groot escape
Ver van my kraal sit ek in 'n dwaal
Toe jy sê good news gaan my kom haal
Maar ek voel bang (Maar ek voel bang)
Vir hierdie vuur (Vir hierdie vuur)
Met my drome
Geknip van papier (Van papier)
Dis ek en 'n scooter (Oooh)
In hierdie straat (Oooh)
Skattie jy sê die potholes maak nie saak
Ek vang 'n wye draai oh ja ek weet
Jy bly my shortcut moenie dit vergeet
Ek ry op my rims en flash my dims
Die worries tref die teer
Mens kan nie alles keer
Maar my wens is gemaak
En my hart is geraak
Skattie jy't gesê die potholes maak nie saak
Ja my wens is gemaak
En my hart is geraak
Skattie jy't gesê die potholes maak nie saak
Ek vang 'n wye draai oh ja ek weet
Jy bly my shortcut moet dit nie vergeet
Ek ry op my rims en ek flash my dims
Die worries tref die teer (Die worries tref die teer, die teer, die teer)
Ek vang 'n wye draai oh ja ek weet
Jy bly my shortcut moenie dit vergeet
Ek ry op my rims en flash my dims
Die worries tref die teer
Mens kan nie alles keer
Maar my wens is gemaak
En my hart is geraak
Skattie jy't gesê die potholes maak nie saak
Maar my wens is gemaak
En my hart is geraak
Skattie jy't gesê die potholes maak nie saak
Written by: Sarichia Coetzer, Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...