音樂影片

Die Piesangskille - Teenoorgestelde Balans
觀看 {artistName} 的 {trackName} 音樂影片

收錄於

積分

出演艺人
Johan Viljoen
Johan Viljoen
低音吉他
Daniel Marais
Daniel Marais
演唱
Johan Balt
Johan Balt
演唱
作曲和作词
Johan Viljoen
Johan Viljoen
词曲作者
Daniel Marais
Daniel Marais
词曲作者
Johan Balt
Johan Balt
词曲作者
制作和工程
Johan Viljoen
Johan Viljoen
制作人

歌詞

En ons is jonk ons skei die norm En ons lewe deur die storm Ons het geen einde nie Ons ken nie van stop nie Behalwe die signs wat ons steel Gee ons 'n kans ons sal dans Tot die son opkom Gee ons 'n kans en ons sal dans Ons sal jou wys wat is die teenoorgestelde van 'n balans Ons is die jeug ons staan nie terug En ons doen net wat ons wil Ons het green perke nie Ons hou net nie op nie Tot die ligte voor ons aangaan En closing time begin te speel Gee ons 'n kans en ons sal dans Ons sal jou wys wat is die teenoorgestelde van 'n balans Gee my 'n kans om met jou te dans Ek is nie 'n prince charming nie Maar ek sal jou in die rondte draai Ons rekening is al in die rooi Maar die aand was nog nooit so mooi As sy so vir my kyk dan voel ek skatryk Vanaand Gee ons 'n kans en ons sal dans Ons sal jou wys wat is die teenoorgestwlde van 'n balans Gee my 'n kans om met jou te dans Ek is nie 'n prince charming nie Maar ek sal jou in die rondte draai En ons is jonk ons skei die norm Leer ons lessies deur die storm Deur die jare in strate sonder genade En ons is jonk ons skei die norm En ons is semi-onbeskof So gee ons 'n kans Want ons is die teenoorgestelde van 'n balans
Writer(s): Johan Viljoen, Johan Balt, Daniel Jacobus Marais Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out