歌詞
[Verse 1]
Ek ken jou
Ek wil alles van jou hê
Ek ken jou
Ek wou dit altyd vir jou sê
[Verse 2]
Ek hoor jou
En jy weet dis ek wat lag
Ek sien jou
By die deur was ek wat wag
[PreChorus]
Ek ken jou
Jy raak en ek vergeet dit
Ek ken jou
Jy sien my en ek sien dit
[Chorus]
En deur dit alles
Klop jy aan die deur en eer dit
En deur dit alles
Hoekom sit jy my weer deur dit?
Dit maak dit alles
Net verskonings, want jy leef dit
En deur dit alles
Maak jy my jou koning, weet dit
Mmm, ekke ken jou
Ek ken jou
[Verse 3]
Ek raak jou
Voel soos oggend-winde voel
Ek speel jou
Soos my vingers klawers voel
[Verse 4]
Ek brand jou
Om jou rook in my te kry
Ek vier jou
Om jou in my huis te kry
[PreChorus]
Ek ken jou
Jy raak en ek vergeet dit
Ek ken jou
Jy sien my en ek sien dit
[Chorus]
En deur dit alles
Klop jy aan die deur en eer dit
En deur dit alles
Hoekom sit jy my weer deur dit?
Dit maak dit alles
Net verskonings, want jy leef dit
En deur dit alles
Maak jy my jou koning, weet dit
Mmm, ek verdien jou
Ek ken jou
Written by: Juan Boucher