積分
演出藝人
Heidi
獨奏/獨唱
詞曲
Heidi Fourie
作曲
Marli Mulder
作曲
Sean Butler
作曲
Lumar Kirstein
作曲
製作與工程團隊
Armand Hofmeyr
製作人
歌詞
[Verse 1]
Hoekom jy so bang is
Hoekom jy so vrees
Verstaan ek nie
Want ekt gesê ek sal
Veraltyd by jou wees
[Verse 2]
Vertel my jou geheime
Sê my hoe jy voel
Want ek verstaan jou hart
En ek weet wat jy sê
Is wat jy bedoel
[Verse 3]
Sê my waars jou hart, is ons verlore (Verlore)
Het jy die liefde opgesluit om van die wêreld te verdwyn
Ek gee jou nog 'n kans, die reis onseker
Die roetes van die lewe wat jou om die bos kan lei
Ek voel verlore sonder jou hier aan my sy
[Verse 4]
Oh-oh-oh-oh
[Verse 5]
Jy staan in die duister
Waars die tyd dan heen
Ek kon jou sien
En ek het probeer
Om die lig vir jou te wees
[Verse 6]
Nou staan ons by ‘n kruispad
Stilte in die atmosfeer
Ek kan jou hoor want jyt gesê jy sal veraltyd by my wees
[Verse 7]
Sê my waars jou hart, is ons verlore
Het jy die liefde opgesluit om van die wêreld te verdwyn
Ek gee jou nog 'n kans, die reis onseker
Die roetes van die lewe wat jou om die bos kan lei
Ek voel verlore sonder jou hier aan my sy
[Verse 8]
(Oh-oh-oh) Lei my in die rigting
Waar ons mekaar net weer kan vind
Kom vul die leemtes
In die spasies rondom my
[Verse 9]
Sê my waars jou hart, is ons verlore
Het jy die liefde opgesluit om van die wêreld te verdwyn
Ek gee jou nog 'n kans, die reis onseker
Die roetes van die lewe wat jou om die bos kan lei
Ek voel verlore sonder jou hier aan my sy
[Verse 10]
(Oh-oh-oh) Hier aan my sy
Written by: Heidi Fourie, Lumar Kirstein, Marli Mulder, Sean Butler