歌詞

Ons vier nie fees nie, ons vier liefde Vier nie ontvang nie, ons vier gee Ons vier nie kwaad nie, ons vier vrede As n familie vier ons fees... Ons vier nie weemoed, ons vier glimlag Ons vier nie haat nie, ons vier hoop Ons vier nie dood nie, ons vier lewe As 'n gesin vier ons geloof... En dit lyk dalk soos 'n verskoning Om geskenke uit te deel Maar gebroke is ons as mense Maar sy geskenk maak ons weer heel! So ons vier kersfees Ons Koning het vir ons gekom Ons is vrygemaak deur Hom Al is daar liggies in ons bome Vier ons steeds Sy geboorte En droom van Sy herkoms 'N Vaders stuur Sy Seun vir ons Om te sterf sodat ons kan leef... ...Daarom vier ons Kersfees! Ons vier nie ingee nie, ons vier oorgee Ons vier nie vrees nie, ons vier krag Ons vier nie leuens nie, ons vier opreg 'N Ster se boodskap in die nag En dit lyk dalk soos 'n verskoning Om geskenke uit te deel Maar gebroke is ons as mense Maar sy geskenk maak ons weer heel! So ons vier kersfees Ons Koning het vir ons gekom Ons is vrygemaak deur Hom Al is daar liggies in ons bome Vier ons steeds Sy geboorte En droom van Sy herkoms 'N Vaders stuur Sy Seun vir ons Om te sterf sodat ons kan leef... ...Daarom vier ons Kersfees!
Writer(s): Christiaan Johan Venter Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out