Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Stokstyf Dansorkes
Stokstyf Dansorkes
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ertjies
Ertjies
Composer
Spyker
Spyker
Composer
Kak O'Fonie
Kak O'Fonie
Composer

Lyrics

Susanna Johanna Magrieta Joubert, was deur al die manne bemin Sy was die dorp se Boerworsfees - skoonheidskoninging Maar Susanna Joubert het net oë gehad vir die haker van die eerste span Daai man kon stoot, daai man kon skrum, maar hy't nooit haar skimp gevang En een aand op die swaai, net na die matriekafskeid Het sy so hard geskimp, maar Frikkie het nie gebyt "Stoot my Frikkie, stoot my hard" "Sit alles in, stoot-stoot dat die vonke spat" "Stoot my Frikkie, stoot my nou" "In die park op die swaai, kom stoot my Frikkie" "Freakin' stoot my nou" "In die park op die swaai, kom stoot my Frikkie" "Freakin' stoot my nou" ... Frederik Petrus Johannes Viljoen, was 'n man gemaak van staal Hy was gebou soos Rambo, net-net matriek gehaal Girls het van heine en van verre gekom, sodat hy hulle karre kan diens Maar hy't nooit aan hulle gevat nie: "nee, my hanne is te vol ghries" En een aand voor die kerk, het Susanna weer 'n kans gevat Sy't gemaak of haar Volksie vrek, en sy't vir Frikkie nader getrek ... "Stoot my Frikkie, stoot my hard" "Sit alles in, stoot-stoot dat die vonke spat" "Stoot my Frikkie, stoot my nou" "In die park op die swaai, in die kar voor die kerk, kom stoot my Frikkie" "Freakin' stoot my nou" "In die park op die swaai, in die kar voor die kerk, kom stoot my Frikkie" "Freakin' stoot my nou" ... En die storie is nog nie verby nie, sy't vir Frikkie nog nie gekry nie Maar sy gaan nooit ophou probeer nie, want aan Susanna is daar geen keer nie ... Op die kruiwa - "stoot my Frikkie" Skateboard - "stoot my Frikkie" Lay-low bootjie - "freakin' stoot my nou" ... Op 'n fiets - "stoot my Frikkie" Karavaan - "stoot my Frikkie" Op 'n trein, op 'n plane - "kom Frikkie, freakin' stoot my nou!" "Stoot my Frikkie, stoot my hard" "Sit alles in, stoot-stoot dat die vonke spat" "Stoot my Frikkie, stoot my nou" "In die park op die swaai, in die kar voor die kerk, op die kruiwa, skateboard, lay-low bootjie, fiets, karavaan, op 'n trein, op 'n plane, kom stoot my Frikkie-ee-ee-ee-ee-ee" "Freakin' stoot my nou!"
Writer(s): Adolf Vorster, Dirk Van Niekerk, Don Kelly Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out