Lyrics

Jy glimlag nou so aandagtig Want jy het mos gewen Maar bly nogsteeds te lafhartig Om te kan erken Jy was al een wat wou deelneem Jy was al een Mense verander nooit werklik nie Dis omstandigheid en menslikheid wat my forseer Om so teen die res te besluit Ek het al lankal vrede gemaak Ek het deel van al daai kinders geraak Ek het al lankal vrede gemaak Ek het deel van al daai kinders geraak Intelligensie is gevaarlik Werklik dit is Veral as jy jouself op 'n anti-alternatiewe basis bevind Jy het die vraagteken Soveel meer produktief en gemaklik As jy reg langsaan my moet staan So onophoudelik volgens die stamboom opreg Maar tog so bewustelik onseker of is al die voorskrifte reg Ek het al lankal vrede gemaak Ek het deel van al daai kinders geraak Ek het al lankal vrede gemaak Ek het deel van al daai kinders geraak Ek het al lankal vrede gemaak Ek het deel van al daai kinders geraak Vir wie jy so gemaklik in die verby-stap jou kop voor kan Skud af al jou wysheid En kom kyk ons ligte skyn soveel helderder in die donker As jou betaalde elektrisiteit (tyd) Geld seep en sigarette Is aan ons kant werklik min Maar ons sal nogsteeds jou volk se loflied Meer op noot kan sing Ons moet meer kopskudkinders bring Ons kan mekaar 'n bietjie later aan die slaap sing liefling Maar vir eers moet ons twee net deurnag Om die wêreld te kan wys dat die skim soos ek en jy die lig sal bring En dat ons wel laaste sal lag
Writer(s): E Swiegers, P De Jager Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out