Lyrics

Daar's 'n land aan suiderkant kom deel in sy verhale Uit die ooste weste noorde suide toegebring Dis 'n land met milde hand wat uitreik telkemale Om die hoop van more te besing Dis 'n land van kleure en klank Dis 'n land van oorvloed en dank Dis 'n land waar almal na strewe Dis 'n land sonder horison en Dis 'n land wat weet hy kan Ook 'n blyplek neerlê vir my Daar's 'n land waar kerse brand en vele mense tale En ek weet die land is net vir my en jou bedoel Dis 'n land vol drome en toekoms ideale Laat die mooi van more oor jou spoel Dis 'n land van kleure en klank Dis 'n land van oorvloed en dank Dis 'n land waar almal na strewe Dis 'n land sonder horison en Dis 'n land wat weet hy kan Ook 'n blyplek neerlê vir my Watter man wat sy kind verstaan Sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan Hier land bied almal 'n lewe Watter vrou sal haar kind vermaan As daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan Hierdie land bied almal sy deel Daar's 'n land wat nooit verpant sy kosbaarste besitting Vele mense volke wat sy lewensdraad sal bly Dis 'n land wat koers kan hou gee jy maar net die rigting Van die more ook vir jou en my Dis 'n land van kleure en klank Dis 'n land van oorvloed en dank Dis 'n land waar almal na strewe Dis 'n land sonder horison en Dis 'n land wat weet hy kan Ook 'n blyplek neerlê vir my Watter man wat sy kind verstaan Sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan Hier land bied almal 'n lewe Watter vrou sal haar kind vermaan As daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan Hierdie land bied almal sy deel Watter man wat sy kind verstaan Sal hom verlaat om alleen op sy weg te gaan Hier land bied almal 'n lewe Watter vrou sal haar kind vermaan As daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan Hierdie land bied almal sy deel Watter vrou sal haar kind vermaan As daar vir hom ook 'n plek in die son bestaan Hierdie land bied almal sy deel
Writer(s): Stemmet Johann, Meinunger Bernd, Siegel Ralph _jun _ Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out