Lyrics

Ooo die bruid staan langs die bruidegom Die dominee vra sy vrae Nou gee mekaar die regte hand En altwee antwoord ja Die orrel blaas sy eerste noot En hy voel so benoud Jou mamma begin al trane Want ons is pas getroud Ons teken die register Vir onse storieboek Die fotograaf hop oral rond En soek die beste hoek Jou sussie hou tant bettie reg Jou pappa vryf sy snor Jou haasbek boetie met die shoe-shine En daar hang visblikke aan ons tjor Want ons is pas getroud Jou voete kielie myne Pas getroud Skurwe voete myne Pas getroud Die beste medisyne is lekker lepel lê Ja ons is pas getroud Jou voete kielie myne Pas getroud Stoute voete myne Pas getroud Die beste medisyne is lekker lepel lê Want ons is pas getroud Jou voete kielie myne Pas getroud Skurwe voete myne Pas getroud Die beste medisyne is lekker lepel lê Ja ons is pas getroud Jou voete kielie myne Pas getroud Stoute voete myne Pas getroud Die beste medisyne is lekker lepel lê
Writer(s): Anton Goosen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out