Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Monique Steyn
Monique Steyn
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske
Coleske
Producer

Lyrics

Wees versigtig moet jouself nie sny nie Jy het dit nog nie reggekry nie Om die liefde te laat bly nie Dalk is dit net nie vir my nie Wees versigtig splinters oral om my Van die jare lank se seerkry Maar ek hoop jy kan dit regkry ja Ek hoop jy maak die beste van my. Jy het stukke van my afgevat En toe maak jy 'n mosaiek. Als wat stukkend was, het jy laat pas En toe maak jy 'n mosaiek. Jy gee nie om oor die krake Jy se dis wat my gemaak het Wie ek is en eks vir jou. 'N mosaiek wat jy wil aanhou bou, Vers 2 Wees aanhoudend, moet seblief nie opgee nie Want die lesse van die hartseer Wil ek alles saam met jou leer Ja ek hoop jy sal my ook 'n kans gee Herhaal koor Brug: (haa haa) Jy gee nie om oor die krake Jy se dis wat my gemaak het Wie ek is en eks vir jou 'N mosaiek Jy het die stukke van my hart gevat En toe maak jy 'n mosaiek. Als wat stukkend was het jy laat pas En toe maak jy 'n mosaiek Jy gee nie om oor die krake Jy se dis wat my gemaak het En jy se ek is vir jou 'n mosaiek Wat jy wil aanhou bou.
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out