Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Johan Vorster
Johan Vorster
Vocals
Bernice West
Bernice West
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Executive Producer
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
Executive Producer
Francois Lessing
Francois Lessing
Producer

Lyrics

Uit Bethlehem is daar gebôre 'n Verlosser vir jou en my Hy is die hoop vir hierdie wêreld So donker en alleen Uit Bethlehem Uit Bethlehem Ons bid vir jou 'n Geseënde tyd Ons bid vir jou Sy seëninge so ryk Ons bid vir jou en jou gesin 'n Groot geskenk gebring Uit Bethlehem Ons spreek geloof en hoop en liefde Ons spreek omgee en samesyn Kom ons reik uit na ons naaste Wees die sout en wees die lig 'n Huis wat op die heuwel staan Ons bid vir jou 'n Geseënde tyd Ons bid vir jou Sy seëninge so ryk Ons bid vir jou en jou gesin 'n Groot geskenk gebring Uit Bethlehem En daar is hoop en daar is vrede Hy is die rede dat ons lewe Aa-aah Uit Bethlehem Ons bid vir jou en jou gesin 'n Groot geskenk gebring Uit Bethlehem Ons bid vir jou 'n Geseënde tyd Ons bid vir jou Sy seëninge so ryk Ons bid vir jou en jou gesin 'n Groot geskenk gebring Uit Bethlehem Uit Bethlehem Is daar gebore 'n Verlosser Vir jou En my
Writer(s): Johan Vorster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out