Lyrics

Op hierdie ou plaaspad Lê my spore in die stof Dis Desember maand Ek was ʼn kind gewees Ouma en Oupa Sit daar op die stoep Dis nostalgie Wat my weer nader roep Daar is soveel herinneringe En ek wens vir jou net die mooiste dinge Dis ʼn Kalahari Kersfees Dis 'n somer Kersfees land Dis ʼn tyd van saamwees tyd van gee Dis uit die Boonste Hand Ek sal dit vir niks verruil nie Want daar sing die Boere so As ek tog maar kon terug gaan Na die ou plaas huis daarbo Kinders speel in die plaasdam Speel ons harte uit Vroeg oggend koffie Saam met ouma se Boerbeskuit Dorp toe saam met oupa Die sonbesies wat sing Die samesyn en die feesvier Wat families nader bring Daar is soveel herinneringe En ek wens vir jou net die mooiste dinge Dis ʼn Kalahari Kersfees Dis 'n somer Kersfees land Dis ʼn tyd van saamwees tyd van gee Dis uit die Boonste Hand Ek sal dit vir niks verruil nie Want daar sing die Boere so As ek tog maar kon terug gaan Na die ou plaas huis daarbo Ek sal alles gee Om weer terug te keer Om jul weer te sien Te kan se ek het jul lief Dis ʼn Kalahari Kersfees Dis 'n somer Kersfees land Dis ʼn tyd van saamwees tyd van gee Dis uit die Boonste Hand Ek sal dit vir niks verruil nie Want daar sing die Boere so As ek tog maar kon terug gaan Na die ou plaas huis daarbo
Writer(s): Leon Gropp Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out