Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Posduif
Performer
Amiel Paschal Gopal
Bass Guitar
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Brendan Ross Campbell
Electric Guitar
Nicholas McCreadie
Drums
Richard Anthony Dewing
Vocals
Raymond Green
Electric Guitar
Dale Scheepers
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
James Boland
Composer
Nicholas Jordaan
Composer
Marc Brendon
Lyrics
Nicholas McCreadie
Songwriter
Nathan Woodman
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Posduif
Producer
Lyrics
Vat jou hoender, die son is op
Ons het die hele aand gekuier in die hoender hok
Daar is baie wilde katte op hierdie plaas maar net een hoender maak die geraas
O my wat het ek gedoen
Ek dink ek het die verkeerde hoender gesoen
Want die mooiste paar boudtjies staan nou by die bar
Sy skud daai vere, maak die manne wild
Sky's 'n ander tiepe hoender en dis nie my skuld
En nou het ek net oë vir haar
O my wat het ek gedoen
Ek dink ek het die verkeerde hoender gesoen
Ek's op die dansvloer en sy's ook nou daar
Sy vang my oë, ek sink my dop
Ek kort nou moed om voor die hoender te skrop
Ek gaan vlerk sleep by haar vannaand
Vat jou hoender, die son is op
Ons het die hele aand gekuier in die hoender hok
Daar is baie wilde katte op hierdie plaas maar net een hoender maak die geraas hier
Ek sê vat jou hoender ons is moeg
Ons het die hele aand die lande op die plaas geploeg
Daar is baie wilde katte op hierdie plaas maar net een hoender maak die geraas
O my wat gaan ek nou doen
Ek het die ander hoender nou ook gesoen
En die eerste hoender raak nou flippen kwaad
Sy pof daai vere en sy kom vir my
Ek sê ek hou van jou kuiken maar ek nie bly
Oorlewing is die beste boere raad
Vat jou hoender, die son is op
Ons het die hele aand gekuier in die hoender hok
Daar is baie wilde katte op hierdie plaas maar net een hoender maak die geraas hier
Ek sê vat jou hoender ons is moeg
Ons het die hele aand die lande op die plaas geploeg
Daar is baie wilde katte op hierdie plaas maar net een hoender maak die geraas
Vat jou hoender, die son is op
Ons het die hele aand gekuier in die hoender hok
Daar is baie wilde katte op hierdie plaas maar net een hoender maak die geraas hier
Ek sê vat jou hoender ons is moeg
Ons het die hele aand die lande op die plaas geploeg
Daar is baie wilde katte op hierdie plaas maar net een hoender maak die geraas
Vat jou hoender, die son is op
Ons het die hele aand gekuier in die hoender hok
Daar is baie wilde katte op hierdie plaas maar net een hoender maak die geraas hier
Ek sê vat jou hoender ons is moeg
Ons het die hele aand die lande op die plaas geploeg
Daar is baie wilde katte op hierdie plaas maar net een hoender maak die geraas
Writer(s): Amiel Paschal Gopal, Brendan Ross Campbell, James Boland, Marc Brendon, Nathan Woodman, Nicholas Jordaan, Nicholas Mccreadie, Richard Anthony Dewing
Lyrics powered by www.musixmatch.com