뮤직 비디오
뮤직 비디오
크레딧
실연 아티스트
Brendan Peyper
보컬
Murray Lubbe
건반
Floors
기타
작곡 및 작사
Brendan Peyper
작곡가
N. Schoombee
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Murray Lubbe
프로듀서
Dirk J van Niekerk
프로듀서
가사
Jy vat dit
Jy gryp dit
Al gaan dit rof jy bring ‘it
Nie nee nie
Jy sal nie
Weghardloop of gaan lê nie
Dit maak nie saak wat die vyand sê nie
Dit maak nie saak hoe die wind gaan lê nie
Jy soek dit
Jy voel dit
Daar’s een soos jy jy weet dit
Jou passie
Jou drome
Daar’s niks wat jou kan keer nie
Dit maak nie saak wat die vyand sê nie
Dit maak nie saak hoe die wind gaan lê nie
So sterk soos ‘n leeu
Wat brul totdat die aarde dreun
Jy voel die wil, die krag, en jy weet daar’s ‘n plan
Jy moet veg sodat jy kan leef
Jy weet jy is so sterk soos ‘n leeu
Kyk net op jy’s nooit meer alleen
Vertrou en glo en weet jy’s geseën
Staan jou man
Sonder vrees jy’s nie bang
Om te leef
Jy weet jy is so sterk soos ‘n leeu
So sterk soos ‘n leeu
Jy glo dit
Jy deel dit
Jy leef met daardie vryheid
Dit vloei deur jou are
Staan op in daardie skare
Die vuur in die nag sal jou nie stop nie
Die adrenalien raak ook nooit op nie
Jy doen dit
Jy soek dit
Jy vra nie vrae jy gee dit
Vir altyd
Is joune
As jy dit nie terug hou nie
Die vuur in die nag sal jou nie stop nie
Die adrenalien raak ook nooit op nie
So sterk soos ‘n leeu
Wat brul totdat die aarde dreun
Jy voel die wil, die krag, en jy weet daar’s ‘n plan
Jy moet veg sodat jy kan leef
Jy weet jy is so sterk soos ‘n leeu
Kyk net op jy’s nooit meer alleen
Vertrou en glo en weet jy’s geseën
Staan jou man
Sonder vrees jy’s nie bang
Om te leef
Jy weet jy is so sterk soos ‘n leeu
So sterk soos ‘n leeu
Soos jou silhouette rys oor die horison
Sal die wêreld weet
Daar’s iets wat kom
As jy brul en die nag maak die sluise oop
As die sterre brand
Begin jy skyn
So sterk soos ‘n leeu
Wat brul totdat die aarde dreun
Jy voel die wil, die krag, en jy weet daar’s ‘n plan
Jy moet veg sodat jy kan leef
Jy weet jy is so sterk soos ‘n leeu
Kyk net op jy’s nooit meer alleen
Vertrou en glo en weet jy’s geseën
Staan jou man
Sonder vrees jy’s nie bang
Om te leef
Jy weet jy is so sterk soos ‘n leeu
So sterk soos ‘n leeu
So sterk soos ‘n leeu
Written by: B. Peyper, N. Schoombee

