album cover
Tappit
2,289
Afrikaans
Tappit은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2023년 12월 1일일에 Universal Music (Pty) Ltd.에서 발매되었습니다.Tappit - Single
album cover
발매일2023년 12월 1일
라벨Universal Music (Pty) Ltd.
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Tappit
Tappit
[Verse 2]
Kom in die ding in
Kom in die ding in
Al die spanners in die valleys nooi al jou pellies
Kom in die ding in
[Verse 3]
Kom in die ding in
Kom in die ding in
Weg met die toolbox, uit met die koelboks
Kom in die ding in
[Chorus]
Ons raak tappit maar ons like dit
Bietjie kommin maar die vibe skud
Grieslappie pappie hier is ‘n sappie vir jou
Kom ons kap ‘n kappie voor die aandjie vou
[Chorus]
Ons raak tappit maar ons like dit
Bietjie kommin maar die vibe skud
Tammy Taylor tipsie is jy reg mevrou?
Kom ons kap ‘n klippie met ‘n “Cokie” nou
[Verse 4]
Kom in die ding in
Kom in die ding in
Jump hom laat hy start, maak hom bietjie kwaad
Kom in die ding in
[Verse 5]
Ooh kom in die ding in
Kom in die ding in
Sit aan jou antenna, tune hom soos 'n wena
Kom in die ding in
[Chorus]
Ons raak tappit maar ons like dit
Bietjie kommin maar die vibe skud
Grieslappie pappie hier is ‘n sappie vir jou
Kom ons kap ‘n kappie voor die aandjie vou
[Chorus]
Ons raak tappit maar ons like dit
Bietjie kommin maar die vibe skud
Tammy Taylor tipsie is jy reg mevrou?
Kom ons kap ‘n klippie met ‘n “Cokie” nou
[Verse 6]
Hier braai ons sonder brieke
Hier draai ons sonder fliekers
[Chorus]
Ons raak tappit maar ons like dit
Tappit maar ons like dit
[Chorus]
Ons raak tappit maar ons like dit
Bietjie kommin maar die vibe skud
Grieslappie pappie hier is ‘n sappie vir jou
Kom ons kap ‘n kappie voor die aandjie vou
[Chorus]
Ons raak tappit maar ons like dit
Bietjie kommin maar die vibe skud
Tammy Taylor tipsie is jy reg mevrou?
Kom ons kap ‘n klippie met ‘n “Cokie” nou
[Verse 7]
Kom in die ding in
Kom in die ding in
Kom in die ding in
Written by: Dirk van Niekerk, Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...