album cover
Tref
208
Alternative
Tref은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2025년 9월 1일일에 Spoegwolf (Pty) Ltd.에서 발매되었습니다.Water En Weerlig
album cover
발매일2025년 9월 1일
라벨Spoegwolf (Pty) Ltd.
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM111

가사

[Verse 1]
Het jy jouself
Verander?
Het jy jou lyf aan die brand gesteek?
Het jy gedink
Dis anders
As jy ouer is en iemand jou breek?
[Verse 2]
Bring die bekers
Herinner die rede
Van een keer lewe
Ons liefde is weer 'n lig
[Chorus]
Lig jou ken
Sodat al hierdie wind jou tref
Ons kan nie wen nie
Maar lief ons is saam
Dit is al wat tel
Al wat tel
[Verse 3]
Ek het myself
Leer ken by jou
En ek is kleiner as wat ek gehoop het
Jy het die lig gehou op my
Maar daar is skadu’s waar ons uitgeloop het
[Verse 4]
Dit vul die bekers
Verinneweer die rede
Dit golf oor jou lewe
Soos water en weerlig
[Chorus]
Soos ek jou ken
Sal al hierdie hel jou tref
Ons kan nie wen nie
Maar lief ons is saam
Dit is al wat tel
Al wat tel
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...