Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Sheldon Graham Yoko
Sheldon Graham Yoko
Drums
Richard Onraet
Richard Onraet
Guitar
Anjulie De Vos
Anjulie De Vos
Cello
Tasché Burger
Tasché Burger
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Richard Onraet
Richard Onraet
Composer
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
Composer
Tasché Burger
Tasché Burger
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Richard Onraet
Richard Onraet
Producer
Francois van Coke
Francois van Coke
Producer
Rohan Onraet
Rohan Onraet
Mixing Engineer
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Mastering Engineer

Lyrics

Is lief wees Nog steeds lief wees Na al die seer? Gisteraand, nes vanaand My hart in 'n duisend diamante gebreek Ons is arm in die wêreld Maar ryk van wyn en gees Ons is so jonk Nog so baie om te leer Ek mag dalk verkeerd wees Jy mag dalk die een wees Ek mag dalk die een wees wat Na jou smag Ek soek jou in my longe Ek soek jou in my tas Ek mag dalk die een wees wat Nooit weet wat om te sê nie Wat nie weet hoe dit voel Om iemand anders terug lief te hê nie En ek bly hoop vir ons Twee Wat in die maanlig dans asof almal kyk In die reën staan en huil En die nat teer ruik Dis plain Dis simpel Dis hoe die lewe ons gooi Ons is dobbelstene Moenie my vergeet nie Ek vra mooi Ek mag dalk verkeerd wees Maar Jy mag dalk die een wees Maar Ek mag dalk die een wees wat Na jou smag Ek soek jou in my longe Ek soek jou in my tas Ek mag dalk die een wees wat Nooit weet wat om te sê nie Wat nie weet hoe dit voel Om iemand anders terug lief te hê nie Anders terug lief te hê nie Anders terug lief te hê nie Dit voel of ons albei gaan ontplof Jy is die een wat ek wil soen as die son opkom Word wakker langs haar en alles voel weer Asof alles in mekaar ineen gaan stort En ek mag dalk die een wees wat Na jou smag Ek soek jou in my longe Ek soek jou in my tas Ek mag dalk die een wees wat Nooit weet wat om te sê nie Ek mag dalk die een wees wat Na jou smag Ek soek jou in my longe Ek soek jou in my tas Ek mag dalk die een wees wat Nooit weet wat om te sê nie Wat nie weet hoe dit voel Om iemand anders terug lief te hê nie Wat nie weet hoe dit voel Om iemand anders terug lief te hê nie Wat nie weet hoe dit voel Om iemand anders terug lief te hê nie
Writer(s): John Hunter Eddington Kennedy, Richard Onraet, Tasché Burger Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out