Music Video

Juan Boucher & Tasché - Suid
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Tasché
Tasché
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Juan Boucher
Songwriter
Tasché Burger
Tasché Burger
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Jy het my verloor toe jy belowe het Want als wat jy aan raak word belet In die na-nag het die Maan ons opgelos Is dit die prys wat bloed ons nou gaan kos? In die eindelose suurstof-lose lug Het ek gek geraak vir die koue teen my rug Ek's gewaarsku dat jou hande doelbewus My briewe brand sodat my siel kan rus My briewe brand sodat my siel kan rus Dit voel weer ek kon lewe to my gees my los Jy los my in die donker die geheue van ons Ons eiland in 'n beker wat oorvloedig mors Waar ek en jy in vrede moes bly Die water oor my lippe was jy Maar die blare val en die duiwe vlieg Suid En 'n hart het dalk nog baie om te sê Maar nes 'n dief steel jy my woorde dis wat ek het Sal die son my trane steel as ons baklei En die reen kom haal mos grysheid by my Ek voel noodeloos soos die blomme in my wyn Maar ek het lief geraak vir jou met alles klein Ons het ons asems opgehou en ons is seer Die gety kom in en myne is alleen Die gety kom in een myne is alleen Dit voel weer ek kon lewe to my gees my los Jy los my in die donker die geheue van ons Ons eiland in 'n beker wat oorvloedig mors Waar ek en jy in vrede moes bly Dit voel weer ek kon lewe to my gees my los Jy los my in die donker die geheue van ons Ons eiland in 'n beker wat oorvloedig mors Waar ek en jy in vrede moes bly (ek en jy in vrede moes bly) Die water oor my lippe was jy Maar die blare val en die duiwe vlieg Suid
Writer(s): Juan Boucher, Tasché Burger Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out