album cover
Bittermaan
album cover
Bittermaan was released on October 26, 2015 by Spoegwolf as a part of the album Somer
AlbumSomer
October 26, 2015
LabelSpoegwolf
BPM57
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Die reën raas harder as die lugverwarmer
Toemaar, toemaar, toe
Ek het blomme gekoop
Die woude roer, die water roei verwaarloos
Toemaar, toemaar, toe
Dit is stil in die huis
[Verse 2]
En ek's veilig onder jou plafon
Met jou vreemde klanke
En jou vreemde son
Ek is broos soos die waarheid vir 'n leun
Sê my waar is jou, is jou verliefde heen?
[Verse 3]
En ek sukkel om te staan
Ek skree jou naam
Bittermaan
[Verse 4]
Hierdie mense volg my waar ek gaan
Bittermaan
Bittermaan
[Verse 5]
Waar's jy nou?
Waar's jy nou?
Bittermaan
Bittermaan
Bittermaan
[Verse 6]
Hoor jy dis ek?
Ek het vergeet hoe om te dans
Maar ek kan dryf
As jy nie op my voete staan nie
[Verse 7]
Die buite-fokus reën maak patrone op die vensters
Verdwaalde druppels, ek is een maar jy nie
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...