Music Video

Pille Vir Kersfees
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Listen to Die Heuwels Fantasties by Die Heuwels Fantasties
ALBUMDie Heuwels FantastiesDie Heuwels Fantasties
Listen to Afrikaanse Alternatief Essentials featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAfrikaanse Alternatief EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to South African Alternative Essentials featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTSouth African Alternative EssentialsApple Music Alternative
Listen to Alternatiewe Afrikaans featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAlternatiewe AfrikaansApple Music Afrikaans
Listen to Appel: Summertime Sounds featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAppel: Summertime SoundsApple Music Summertime Sounds
Listen to Laurika Rauch: Amaqhawe featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTLaurika Rauch: AmaqhaweApple Music African

Credits

PERFORMING ARTISTS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Songwriter

Lyrics

Dis snaaks hoe hierdie gebou Sy arms om my en jou kan toevou Terwyl die elektriese wolkkombers Kom sweef oor die platberg En ons veilig vashou Om die brandstigting te aanskou Ek soek pille vir kersfees Vir my gekerfde senuwees Niks wat 'n tydjie by die see nie kan genees Maar wie soek pille vir kersfees Hang af by wie se huis ek gaan wees 'N Pryspromosiefenomeen So baie om voor dankbaar te wees Alomteenwoordig Jou naasbestaande eis Verdraagsaamheid Maar tree oorbodig op In hierdie tyd van samesyn Stralejakker, spyseniere Bacchus en al sy vriende Ek soek pille vir kersfees Vir my gekerfde senuwees Niks wat 'n tydjie by die see nie kan genees Maar wie soek pille vir kersfees Hang af by wie se huis ek gaan wees 'N Pryspromosiefenomeen So baie om voor dankbaar te wees As jou tuiste is Waar jou hart is Wat wil dan hier uitbreek uit my borskas uit Geneties gelaai om te ontsnap Die plasma wat spoeg 'N Wemelende massa te veel skade aangedoen Ek soek pille vir kersfees Vir my gekerfde senuwees Niks wat 'n tydjie by die see nie kan genees Maar wie soek pille vir kersfees Hang af by wie se huis ek gaan wees 'N Pryspromosiefenomeen So baie om voor dankbaar te wees Pille vir kersfees Vir my gekerfde senuwees Niks wat 'n tydjie by die see nie kan genees Maar wie soek pille vir kersfees Hang af by wie se huis ek gaan wees 'N Pryspromosiefenomeen So baie om voor dankbaar te wees Pille vir kersfees Wie soek pille vir kersfees Pille vir kersfees Wie soek pille vir kersfees Pille vir kersfees Wie soek pille vir kersfees
Writer(s): Greff, The Kennedys, The Riders Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out