Music Video

Jack Parow & Die Heuwels Fantasties - Die vraagstuk
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Listen to Die Heuwels Fantasties by Die Heuwels Fantasties
ALBUMDie Heuwels FantastiesDie Heuwels Fantasties
Listen to Afrikaanse Alternatief Essentials featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAfrikaanse Alternatief EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to South African Alternative Essentials featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTSouth African Alternative EssentialsApple Music Alternative
Listen to Alternatiewe Afrikaans featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAlternatiewe AfrikaansApple Music Afrikaans
Listen to Appel: Summertime Sounds featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTAppel: Summertime SoundsApple Music Summertime Sounds
Listen to Laurika Rauch: Amaqhawe featuring Die Heuwels Fantasties
PLAYLISTLaurika Rauch: AmaqhaweApple Music African

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Songwriter
Jack Parow
Jack Parow
Songwriter

Lyrics

Dis Jack Parrow, Johnny, Pierre, Hunter Die reënboogperde Hoe is hierdie jol nou, fokkit. Awê Ek soek kaffeïen, ek soek nikotien, ek soek my steak gaar Ek soek 'n meisie wat wag as ek dronk uitstap by die bar Ek soek 'n enkel, ek soek 'n dubbel, ek soek 'n trippel sonder vrae Ek soek 'n wensmasjien so as ek vra is alles kla daar Ek soek meisies sonder high-heels, ek soek meisies sonder base Ek soek meisies wat saam met my staan en vir almal dit wys Ek soek regte vriende, vriende wat deur alles staan by my Ek soek vriende wat die heeltyd by dieselfde styl bly Ek soek my jeans los, ek soek my hare een kleur Ek soek 'n lewe sonder dwelms want ek weet wat gebeur Ek soek dronk inhibisie, ek soek uitkyk en 'n visie Ek soek minder wannabes en meer mense met 'n misie Ek soek minder MTV, ek soek mense wat in hulle psige delf Ek soek net fokken mense wat fokken dink vir hulle self Ek soek goeie waves, ek soek parties op die strand Ek soek 'n yskoue bier en 'n joint in my hand Die mens is 'n tropdier, dis saamwerk wat klop hier En ons het nie meer die energie om hierdie fakkel agterna te jaag nie Geen vra op hierdie antwoord nie Ons het nie meer die energie nie Ek soek kruise, ek soek labels, ek soek engele ek soek duiwels Ek soek mense met messe, ek soek mense met bybels Ek soek mense wat hou van trip-pop, ek soek mense wat hou van trans Ek soek mense wat hou van hip-hop en langarm dans Ek soek poppies ek soek gangsters, ek soek jocks, ek soek boere Ek soek mense wat drink, kots en kruip oor die vloere Ek soek parties by Evol ek soek parties by die shack Ek soek parties by Danskraal ek soek parties by my flat Ek soek Castle ek soek Hunter's ek soek port ek soek wyn Ek soek die cane train, ek soek bottels brandewyn, Ek soek water ek is dors, Ek soek chops, ek soek wors Ek soek mense wat nie kwaad raak nie as ek mors Ek soek liefde, ek soek haat Ek's bly dan's ek kwaad Ek soek mense wat by my kuier tot dit laat raak. Drinking games, waar niemand ooit wen nie Ek soek 'n bar waar ek kan drink waar niemand my ken nie Die mens is 'n tropdier, dis saamwerk wat klop hier Ons het nie meer die energie om hierdie fakkel agterna te jaag nie Geen vra op hierdie antwoord nie Ons het nie meer die energie nie So wie gaan by my staan in die koue oggend ryp? Wie gaan by my staan as die donker suutjies inkruip? Wie gaan lê in my arms as die tortelduiwe roep, As die son opstaan opsoek na vars bloed? Want vriende bly vriende maar jy staan eintlik alleen, As die donderweer slaan, staan jy alleen in die reën As die vloede kom soek jy alleen vir 'n brug Ek stap in donker strate opsoek na 'n straatlig Die enigste ligte in die nag is die vure van hel Die enigste vriende wat jy het, het al lankal geval In die donker ure skink net duiwels nog 'n dop Satan sit saam't sy kinders en kyk hoe kom die son op Die mens is 'n tropdier, dis saamwerk wat klop hier Ons het nie meer die energie om hierdie fakkel agterna te jaag nie Geen vra op hierdie antwoord nie Ons het nie meer die energie nie Wie gaan by my staan as die donker suutjies inkruip (Ons het nie meer die energie) Die son opstaan opsoek na vars bloed (Ons het nie meer die energie) (Ons het nie meer die energie) (Fok julle almal) As ek op die dood is wie gaan langs my bed sit en vir my bid? Wie gaan in die grys mis blomme op my graf sit? Ag fokkit, klaar geworry, ek's klaar, As jy my soek ek's die ou met die snor by die bar
Writer(s): Zander Tyler Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out