Music Video
Top Songs By Ryno Velvet
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Ryno Velvet
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ryno Van Der Merwe
Songwriter
Lyrics
En hart pyn
En sonskyn
En daar deur vuur geloop
En het jy klaar verdwyn
En is jy
En was jy
Ooit tog lief my
En O, ek's lief vir jou
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar's jy nou
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar's jy nou
En kom terug
En verlig
Al my worries
Ons is nes
Jy se
Verle
Deur die traan
En deur my fles
En ek's bang
Jy verlang
Deur die jaar
En sy jy bly
O, ek's lief vir jou
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar's jy nou
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar's jy nou
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar's jy nou
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar's jy nou
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar's jy nou
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En Ai my lam
Waar's jy nou
Writer(s): Van Der Merwe Ryno
Lyrics powered by www.musixmatch.com