Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Eloff
Eloff
Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Songwriter
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Songwriter
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Muse Productions
Producer

Lyrics

Sy's 'n girl soos geen ander Pa's so ryk en haar ma's 'n stunner Hulle het 'n huis in Mosselbaai (Oo wow) Goue tan en spierwit tanne Lyf vuurwarm ek voel net vlamme Lyk seker so van al die slaai (Oo wow) Ek jok'ie Daai rokkie Kry ek'ie uit my kop'ie Maak die ander koppe hier binne draai Geweet my vingers gaan brand Albei voete op die rand So kom ons, ons gaan Sy is smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw Haar hart kouer as die yskas vir my bier Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur Dit raak gevaarlik hier (Paparaparadada) Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur Dit raak gevaarlik hier Volgende oggend word ek wakker Babbelas en pyn en twee groot sakke Wat potblou hang onder my oë (Oo wow) Wat van haar Bring my terug keer op keer met die vooruitsig En weet 'n hartbreek lê nog voor Ek gaan nie jok'ie in daai rokkie Kon ek myself nie stop nie Ek hou mos so van dinge wat byt Geweet my vingers gaan brand Maar ek is reeds op die rand Hoe keer 'n mens hierdie spyt Want sy is smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw Haar hart kouer as die yskas vir my bier Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur Dit raak gevaarlik hier (Paparaparadada) Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur Dit raak gevaarlik hier (Paparaparadada) Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur Dit raak gevaarlik- Want sy is smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw Haar hart kouer as die yskas vir my bier (hey) Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur Dit raak gevaarlik Smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw Haar hart kouer as die yskas vir my bier Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur Dit raak gevaarlik Smooth op my tong net soos 'n Ricky Louw Haar hart kouer as die yskas vir my bier Tien uit tien op my lippe soos 'n Johnnie Blou Maar Johnnie Blou is is te flippin' duur Dit raak gevaarlik hier (Ja julle)
Writer(s): Brendan Ross Campbell, Hugo Ludik, Nicholas Jordaan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out