Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Adam Tas
Adam Tas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Adam Tas
Adam Tas
Composer
Kobus Bezuidenhout
Kobus Bezuidenhout
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Alli Heyns
Alli Heyns
Producer
Christie Schutte
Christie Schutte
Producer
Pierre Smith
Pierre Smith
Producer

Lyrics

Dis amper twaalf uur in die studiesaal
Daar's sewe dae se huiswerk om in te haal
Dit kruip al nader aan daardie tyd
Wanneer altwee wysers boontoe kyk
Hier's 'n storie wat al jare loop
As die manne laatnag staan en skelm rook
Oor 'n ding wat sleepvoet deur die gange dwaal
Wie weet wanneer hy vir jou kom haal
Is jy bang vir hom, hy's Ysterlong
As jy by die studiesaal se trappies afkom
Is jy bang vir hom, hy's Ysterlong
Hy dwaal heel nag in die gange rond
Is jy bang vir hom, hy's Ysterlong
As jy by die studiesaal se trappies afkom
Is jy bang vir hom, bang vir hom
Is jy bang vir hom, hy's Ysterlong
En vinnig deur die eetsaal waar die planke kraak
En die winter parmantig aan jou nekvel raak
Dan hardloop jy die trappies twee-twee op
Elke haar op jou arms staan kiertsregop
Jou roommate lê al lank en snork
Trap hom in die ribbes laat hy wakker word
Vanaand lê julle weer en blaas toe knyp
Going to the loo will be a big mistake
Is jy bang vir hom, hy's Ysterlong
As jy by die studiesaal se trappies afkom
Is jy bang vir hom, hy's Ysterlong
Hy dwaal heel nag in die gange rond
Is jy bang vir hom, hy's Ysterlong
As jy by die studiesaal se trappies afkom
Is jy bang vir hom, bang vir hom
Is jy bang vir hom, hy's Ysterlong
Daar's iets wat hyg in die donker gang
Dit laat jou so bietjie na jou ma verlang
Jy voel al sy vingers om jou nek
Vlug boetjie, vlug na jou eie plek
Is jy bang vir hom, hy's Ysterlong
As jy by die studiesaal se trappies afkom
Is jy bang vir hom, hy's Ysterlong
Hy dwaal heel nag in die gange rond
Is jy bang vir hom? Hy's Ysterlong
As jy by die studiesaal se trappies afkom
Is jy bang vir hom? Bang vir hom
Is jy bang vir hom? Hy's Ysterlong
Written by: Adam Tas, Koekoes Bezuidenhout
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...