album cover
Skilpadtepel
4,176
Afrikaans
Skilpadtepel was released on January 1, 2010 by Select Musiek as a part of the album Storm van Liefde
album cover
Release DateJanuary 1, 2010
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM130

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Adam Tas
Adam Tas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Adam Tas
Adam Tas
Composer

Lyrics

[Verse 1]
Hy was die baas van 'n dorperplaas
Met die naam van Skilpadtepel
Maar die reën bly weg, sy skape vrek
Hy vat sy vrou na 'n ander plek
Hy was die baas van 'n verlate plaas
Met die naam van Skilpadtepel
In die hartjie van die Boesmanland
Waar die son 'n Christen in die hel in brand
Hy bid vir reën, mag God hom seën hierdie jaar
[Verse 2]
En hy bid vir die Here
Wat die Hemel en sy dorpers gemaak het
En met gebuigde knieë
Voor 'n droë krip gaan staan hy
[Chorus]
Oh en hy lag
Want dit reën weer op Skilpadtepel
En sy koring kom
Sy Gannatjies blom
Ja en hy lag
Want dit reën weer op Skilpadtepel
En sy koring kom
Sy Gannatjies blom
Daar op Skilpadtepel
[Verse 3]
Hy drink sy Olof Bergh, nou met regte Coke
Hy braai sy skaap op doringhout
Sy veld loop geil van die tweeling lam
Want daar onder op sy plaas staan 'n oorvol dam
[Chorus]
Ja en hy lag
Want dit reën weer op Skilpadtepel
En sy koring kom
Sy Gannatjies blom
Ooh en hy lag
Want dit reën mos op Skilpadtepel
En sy koring kom
Sy Gannatjies blom
[Chorus]
Ooh en hy lag
Want dit reën mos op Skilpadtepel
En sy koring kom
Sy Gannatjies blom
Ooh en hy lag
Want dit reën weer op Skilpadtepel
En sy koring kom
Sy Gannatjies blom
Daar op Skilpadtepel
Written by: Adam Tas
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...