Lyrics

Laat my ryk word, asseblief Nie met baie geld nie Maar met so klein bietjie lief Laat my oud word saammet jou Maak my suksesvol, asseblief Nie met n' fancy huis nie Maar met n' kaya vir my en haar ooo Waar ons kinders kan speel, na die sterre staar En Ooee ooee ooee ek is so verlief op jou En Ooee ooee ooee ek is so verlief op jou En Ooee ooee ooee ek is so verlief Maak my geduldig, asseblief Om haar te troos as sy huil En om kwaad vir verstaan te ruil Maak van my n' gentle man Maak my standvastig, asseblief Soos die rots waarop my huisie staan Die getroue draai van ons wentelbaan Maak vir my net soos dit En Ooee ooee ooee ek is so verlief op jou En Ooee ooee ooee ek is so verlief op jou En Ooee ooee ooee ek is so verlief (Bridge) Waar ek koop n' ring vir daai vinger Waarom jy my draai En ek koop n' rok vir daai lyfie wat jy so swaai Want ek is so verskriklik verlief Ooee ooee ooee ek is so verlief op jou En Ooee ooee ooee ek is so verlief op jou En Ooee ooee ooee ek is so verlief ...en Ooee ooee ooee ek is so verlief
Writer(s): Adam Tas Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out