Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Adam Tas
Adam Tas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Adam Tas
Adam Tas
Composer

Lyrics

Vanaand druk sy 'n rooi rok aan net vir my
Ek gaan wys haar die liggies hou haar warm as sy koud kry
Ons praat van eendag oud word sy lag en sê, "Vet in die boud' word"
Vanaand druk sy 'n rooi rok aan net vir my
Oh, vanaand gaan ons liefde maak op 'n country song
Buite onder die sterre where we belong
Oh, vanaand gaan ons liefde maak op 'n country song
Op 'n country song
Ek hoop ons meisiekind lyk eendag net soos jy
Met jou lang swart hare en oë wat my laat warm kry
Ek bid ons drome vas aan 'n sunset poort tret
Waarin ons kinders kan speel en ons mekaar verewig lief het
Oh, vanaand gaan ons liefde maak op 'n country song
Buite onder die sterre where we belong
Oh, vanaand gaan ons liefde maak op 'n country song
Op 'n country song
Oh, vanaand gaan ons liefde maak op 'n country song
Buite onder die sterre where we belong
Oh, vanaand gaan ons liefde maak op 'n country song
Op 'n country song
Op 'n country song
Op 'n country song
Written by: Adam Tas
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...