Lyrics

Deurnag Ek speel my kaarte uit vanaand Kaalmou in die koue in my hart, het jy ontkiem... Dat jy My bloedstroom binnedring, Ek staan bedwelmd hier verdwaal Heeltemal verslaaf. Ek sou deurnag wou, Jou leer ken en onthou Totdat die daglig ons omvou. Ek wil jou weer herhaal, Soos net Jonker sal verstaan Soos net Jonker sou verstaan My sak is leeg maar ek vertrou Ek sal veg tot die dood, Om te sorg vir jou. Ek belowe jou Dat jy My bloedstroom binnedring, Ek staan bedwelmd hier verdwaal Heeltemal verslaaf. Ek sou deurnag wou, Jou leer ken en onthou Totdat die daglig ons omvou. Ek wil jou weer herhaal, Soos net Jonker sal verstaan Soos net Jonker sou verstaan
Writer(s): Benjamin De Jager, Hein Kruger, Ruan Kruger, Jakobus Albertus Meyer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out