Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Vocals
Sven Blumer
Sven Blumer
Guitar
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Producer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Vas op een plek Asem in my nek Dit het my by gebly Al is dit als verby Ek kry nie geslaap nie Ek rol net rond Ruk my reg Ek is klaar geveg Met woorde soos gewere My buie is soos die weer Gedink dit sou beter wees As ons dit opvou en dit wegpak Bêre in my rugsak Ontslae raak van jou nommer My ophou bekommer oor jou Ek het dit afgelaai Saad in die wind gesaai En net soos daai gaan ek Waar die wind my waai Die winter maande Ja my lewe het stil staande gebly Ek gaan waar die wind my waai Maar nou Vertrou ek so kalm soos 'n palm Elke keer Druk ek weer snooze op my alarm Ek het geskuil Myself uitgehuil, in stereo Probeer by hou Nou gaan ek aan ek het opgestaan Dit was net te rof Ek het my afgestof Met woorde soos gewere My buie is soos die weer Gedink dit sou beter wees As ons dit opvou en dit wegpak Bêre in my rugsak Ontslae raak van jou nommer My ophou bekommer oor jou Ek het dit afgelaai Saad in die wind gesaai En net soos daai gaan ek Waar die wind my waai Die winter maande Ja my lewe het stil staande gebly Ek gaan waar die wind my waai Maar nou Vertrou ek so kalm soos 'n palm Elke keer Druk ek weer snooze op my alarm Ek het dit afgelaai Saad in die wind gesaai En net soos daai gaan ek Waar die wind my waai Die winter maande Ja my lewe het stil staande gebly Ek gaan waar die wind my waai Ek het dit afgelaai Saad in die wind gesaai En net soos daai gaan ek Waar die wind my waai Die winter maande Ja my lewe het stil staande gebly Ek gaan waar die wind my waai Ek gaan waar die wind my waai Ek gaan waar die wind my waai
Writer(s): Dirk Van Niekerk, Don Kelly, Elandré Schwartz, Niel Schoombee Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out